Ja, Ons was daar in 2018. Ongelooflik om dit te beleef
Wandering AmbivertAugust 24, 2020
Dis wonderlik! Was julle al by die Mesosaurus Fossiel Kamp?
Aletta – nowathomeAugust 24, 2020
Nee, ongelukkig nie
Wandering AmbivertAugust 26, 2020
Dis baie naby aan mekaar. Dis ook n ongelooflike plek om te wees.
Aletta – nowathomeAugust 26, 2020
Het nie geweet dis so naby nie
Wandering AmbivertAugust 27, 2020
Skuus, my fout. Hulle is eintlik n end uit mekaar uit. Ek het hulle twee verwar met mekaar. Daar is ook baie kokerbome by die mesosaurus kamp. Dit gee vir n mens dieselfde gevoel as die kokerboom woud.
Thanks. On our own hills, bare for centuries, young trees are being planted.
That’s wonderful to hear! 🙂
Really amazing 👍
Thank you so much! 🙂
Was jy by die Quiver tree forest in Namibia?
Yes ek was al daar gewees, so 10 jaar gelede. Dit was een van die beste ervarings. En self?
Ja, Ons was daar in 2018. Ongelooflik om dit te beleef
Dis wonderlik! Was julle al by die Mesosaurus Fossiel Kamp?
Nee, ongelukkig nie
Dis baie naby aan mekaar. Dis ook n ongelooflike plek om te wees.
Het nie geweet dis so naby nie
Skuus, my fout. Hulle is eintlik n end uit mekaar uit. Ek het hulle twee verwar met mekaar. Daar is ook baie kokerbome by die mesosaurus kamp. Dit gee vir n mens dieselfde gevoel as die kokerboom woud.
Okay Sal dit opsoek! 😊