Baie dankie! Die grootste geheim is om by ‘n plek te wees waar daar min lig besoedeling is. Sutherland is een van die beste, alhoewel Namibie die heel beste is. Ek het ‘n artikel geskryf hoe om dit reg te kry. Is daar iets wat ek dalk beter kan verduidelik?
Ek sal die artikel gaan lees. Weet so waar nie wat ek verkeerd doen nie. Was in die Karoo op n plaas. Die sterre was asemrowend, maar foto’s n flop. Sal laat weet, dankie
Wandering AmbivertSeptember 21, 2021
‘n Flop in watter manier? Kan ‘n mens geen sterre sien op die foto nie of is alles net wit of beblur?
Aletta – nowathomeSeptember 21, 2021
“n Mens kan net klein spikkeltjies sien.
Wandering AmbivertSeptember 27, 2021
Die sensor kry dalk te min lig. Was jou shutter speed op 30 sekondes gestel? Was jou ISO 3200? en was jou aperture op f/3.5?
As dit nogsteeds nie werk nie sou ek voorstel jy stel die kamera op “bulb mode”, dan hou jy die shutter knoppie in vir 1 minuut of 2. Tensy jy ‘n “shutter release” kabel wil koop. Dit laat ‘n mens toe om die knoppie te “lock” sonder om aan die kamera te raak.
Aletta – nowathomeSeptember 27, 2021
Baie dankie hiervoor. Ek sal weer probeer. Dankie vir jou moeite
Wandering AmbivertSeptember 27, 2021
Dis ‘n groot plesier! Ek hoop dit help. Ek sal graag wil hoor hoe dit gegaan het wanneer jy weer ‘n geleentheid gekry het. π
Wow, this is really special. Thanks!
Thank you for appreciating it π
Wonderful.
The stars always are π
Always and forever..
Awessssssssome
That is a beautiful sight that never fails to inspire awe in me.
That definitely makes two of us
Dis asemrowend! Ek kry dit net nie reg om sulke fotos te neem nie!
Baie dankie! Die grootste geheim is om by ‘n plek te wees waar daar min lig besoedeling is. Sutherland is een van die beste, alhoewel Namibie die heel beste is. Ek het ‘n artikel geskryf hoe om dit reg te kry. Is daar iets wat ek dalk beter kan verduidelik?
Ek sal die artikel gaan lees. Weet so waar nie wat ek verkeerd doen nie. Was in die Karoo op n plaas. Die sterre was asemrowend, maar foto’s n flop. Sal laat weet, dankie
‘n Flop in watter manier? Kan ‘n mens geen sterre sien op die foto nie of is alles net wit of beblur?
“n Mens kan net klein spikkeltjies sien.
Die sensor kry dalk te min lig. Was jou shutter speed op 30 sekondes gestel? Was jou ISO 3200? en was jou aperture op f/3.5?
As dit nogsteeds nie werk nie sou ek voorstel jy stel die kamera op “bulb mode”, dan hou jy die shutter knoppie in vir 1 minuut of 2. Tensy jy ‘n “shutter release” kabel wil koop. Dit laat ‘n mens toe om die knoppie te “lock” sonder om aan die kamera te raak.
Baie dankie hiervoor. Ek sal weer probeer. Dankie vir jou moeite
Dis ‘n groot plesier! Ek hoop dit help. Ek sal graag wil hoor hoe dit gegaan het wanneer jy weer ‘n geleentheid gekry het. π
Sal so maak.
Excellent!
Thank you! <3
π Beautiful!
Thank you! It was absolutely magical π
Reblogged this on Ned Hamson's Second Line View of the News.
Thanks for the share!
Spectacular!!
It absolutely was! <3
Australia π¦πΊ
<3
So mesmerizing !
Somebody buy me a ticket to this place π
It always is! Haha. The world awaits!
Wow, this is absolutely gorgeous. I canβt stop looking at this picture!
Thank you! π
Exquisite!!!! Thank you for sharing!
It’s my pleasure! π
I love this photo! The stars are so incredible.
I’m so glad you like it! The stars are always so incredibly magical π
Wow! That is amazing, such a gorgeous photo.
Thank you, Carla! π
π₯π₯π₯
<3
A reminder – thank-you. I live in dark skies country – need to walk under those stars.
This is beautiful!
Thank you! <3
What a splendid capture!
Thank you! <3
Wow, it is brilliant! You’ve got amazing skills!
Thank you Sharon! π
Beautiful exposure and framing. Not an easy shot.
Thank you! It becomes easier the more you do it.
We still have a tiny dusting of stars. What a joy to see them as they should look
everywhere! Thank you.
Gwen.
It is mesmerizing!!!
Thank you! π